FOTO: Jacques Loots

FOTO: Jacques Loots

Het jy gehoor?

‘Modder en bloed’-lokprent!

Die amptelike lokprent van Sean Else se Modder en bloed is pas uit en ons het hoendervel! 

Modder en bloed gaan oor Willem Morkel (Stian Bam) wat saam met ander Boere-krygsgevangenes op St. Helena-eiland in die Atlantiese Oseaan aangehou word. Willem besluit om die Engelse met ’n rugbywedstryd uit te daag. En dié een rugbywedstryd teen die Engelse kan hul toekoms maak of breek.

FOTO:  Jacques Loots

FOTO: Jacques Loots

Screen Shot 2016-02-02 at 12.41.52 PM

FOTO: Jacques Loots

Kyk die lokprent hier

Modder en bloed kom uit die pen van Sean. Akteurs soos Altus Theart, Edwin van Jaarsveld, Grant Swanby, Bok van Blerk, Deon Lotz, Albert Maritz en Michael Richard sal in die rolprent te sien wees. Hulle deel die skerm met Britse sterre soos Charlotte Salt en Patrick Connolly.

Die rolprent word op 1 April 2016 vrygestel.

FOTO:  Jacques Loots

FOTO: Jacques Loots

Lees ook