Het jy gehoor?

Mode-ikone Michelle Obama en Jackie Kennedy

Hulle is albei relatief jonk na die Withuis gestuur. Maar dis veral as mode-ikone dat hulle in dieselfde asem genoem word.

Die Amerikaanse tydskrif Vanity Fair illustreer dit goed met ‘n prag-fotogalery. Blaai deur die foto’s en sien self in watter mate dié twee op dieselfde spreekwoordelike mode-bladsy is: van ‘n liefde vir pêrels en klassieke snitte tot handskoene en elegante bykomstighede.

Inspirasie soos min!

Besoek die Vanity Fair-webtuiste.

  • Crystal

    Pragtige gallery foto’s van die twee dames. Ek hou veral van die feit dat Michelle n bietjie meer kurwes het, en nie huiwer om dit op n deftige manier te wys nie.

  • Ek kan goed verstaan dat daar paralelle tussen die twee vroue getrek word, maar baie water sal nog in die see moet inloop voordat Me Obama Jackie Onassis se skoene sal kan volstaan. Vergewe my maar dit is my 5 sente. Faaab website, SARIE!