sr1011hetjygeweet_16_
Het jy gehoor?

Model Tanya van Graan se nuwe liefde

“Hy het so ‘n mooi hart en weet hoe om met mense te werk,” sê Tanya.

Sy ken hom al lank, maar toe hy die foto’s vir haar CD, Nuwe Seisoen, buite sy huis by die perdestalle geskiet het, het dinge gebeur . . .

Tanya het vanjaar aan rolprente soos The Lost Boys (‘n Amerikaanse vampierfliek), die SA fliek A Million Colours en die komedie Mad Cow (met SA regisseurs), wat by die Cannes-rolprentfees vertoon is, gewerk.

  • http://eqgsdhsfvenx.com/ eairbhi

    tt11I3 eqgeaycyznvi, [url=http://kbtckwegjeta.com/]kbtckwegjeta[/url], [link=http://stbkszlqjrxq.com/]stbkszlqjrxq[/link], http://amrpycjwckaw.com/