FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO: Modern Family se Sofia Vergara sonder grimering

Die aktrise Sofia Vergara het dié foto van haarself op Instagram gedeel waarin sy glad nie grimering aan het nie.

Sy het bietjie ontspan voor sy na Mexiko gereis het om saam met haar Hot Pursuit-medester, Reese Witherspoon, dié fliek te bemark.

Sofia is verloof aan die akteur Joe Manganiello. Huffington Post berig dat hulle moontlik nie in Amerika sal trou nie om familie wat van Suid-Amerika en Europa af moet reis tegemoet te kom.

FOTO: Instagram @sofiavergara

FOTO: Instagram @sofiavergara

 

Lees ook