cd_cover_20_maart
Het jy gehoor?

Moedersdag! ‘n Afri-Kaans op reis-CD vir ma

Laat Bobby van Jaarsveld, Coenie de Viliers, Mathys Roets, Jak de Priester, Eden, Anna Davel, Jannie Moolman en Jay saam met internasionale stemme soos Myra Maud, Cristian Mangano en Marta Goméz vir Ma sing op haar spesiale dag.

Hierdie album, die 5de CD in die Afri-reeks, is pas vrygestel, met van die mooiste liedjies ooit in Afrikaans geskryf daarop. Jy kan die album in die winkels opspoor of dit sommer vir ma by www.kalahari.com bestel.

Maak ma se dag!

Hier’s ‘n lys van liedjies

Mannetjies Roux – ADAM & Myra Maud
Liefling – Bobby van Jaarsveld & Marta Gomez
Kwart oor vyf - Eden & Cristian Mangano
Jy is vrou – Danie Niehaus & Cristian Mangano
Soos bloed – Theuns Jordaan & Marta Gomez
Jantjie – Jannie Moolman & Myra Maud
Lisa se klavier – Laurika Rauch & Myra Maud
Kinders van die wind – Robbie Wessels & Myra Maud
Daar’s ‘n plek – Coenie de Villiers & Marta Gomez
Droomvrou – Mathys Roets & Myra Maud
Liedjie vir jou – Jannie du Toit & Marta Gomez
Spieeltjie – Bobby van Jaarsveld & Cristian Mangano
Juliet – Jay & Cristian Mangano
Miljoen - Liesl du Toit & Myra Maud
Huisie by die see – Anna Davel & Myra Maud
Al le die berge – Nataniel & Myra Maud
Halala – Jak de Priester & Marta Gomez
Waterblommetjies – Anton Goosen & Myra Maud

  • Rienie Brown

    Die liede is altyd nog my keuse;
    Liefling,
    Soos bloed
    Jantjie
    Droomvrou
    Liedjie vir jou
    Waterblommetjies