Hieroor praat
Het jy gehoor?

MOET-KYK: Pa deel pragtige video van tienerdogter wat hy sedert haar geboorte neem

Voordat jy jou oë uitvee, is jou kinders groot, maar dié Nederlandse filmmaker was voorbereid hierop.

Frans Hofmeester het sy dogter, Lotte, elke week sedert haar geboorte in 1999 vir ’n paar sekondes verfilm. En hy het dié materiaal gebruik om ’n pragtige video van 4 minute van sy 14-jarige Lotte te maak.

Die video van Lotte was ook in ’n Amerikaanse advertensie gebruik.

Kyk na dié oulike video HIER – 14 jaar in 4 minute.

Nóg moet-kyk-video’s en foto’s wat aan die hartsnare trek