Het jy gehoor?

Karen Zoid wys haar kinderdae-videos in nuwe musiekvideo

Karen Zoid se 5de album Zoid Afrika, ‘n 15-snit Afrikaanse album, is op 1 April van jaar uitgereik.

Op die album is daar ‘n spesiale dokumentêr van die storie agter die liedjies. Die twee bonussnitte is lewende opnames van Hallelujah, vir Cancer.vive, en Afrikaners is plesierig.

Luister na die mp3 van die eerste enkelsnit by www.karenzoid.co.za

Hier’s die video:


Karen Zoid - Zoid Afrika

  • phillip

    Die liedjie is nog in sy babaskoene, maar het alreeds oor my geloop… dis ‘n amazing song en almal kan hieruit iets leer!!

  • HANNELIE

    Dit is ONGELOOOOOOFLIK mooi. Hoendervleis-snot-en-trane-mooi!!

  • BABETTE VISSER

    verskoon die Engels – Karen you are amazing – I"m proud to say I now have 4 signed CD covers and am looking forward to your concert with Zolani (I know not at the Joburg Theatre LOL) hopefully at Gold Reef City :-)))

  • BABETTE VISSER

    en As Musiek Begin Speel is beyond amazing – om die video te kyk en jou kinderdae met jou te deel – dankie – we appreciate it 🙂