FOTO: www.mollysims.com

Het jy gehoor?

Molly Sims is swanger met baba nr. 2 PLUS maniere om jou swangerskap aan te kondig

Die 41-jarige aktrise Molly Sims is swanger met haar tweede kind, het sy op haar blog bekend gemaak.

Molly en haar filmvervaardiger-man, Scott Stuber, is reeds die trotse ouers van die 2-jarige Brooks. Nou gaan hy oor 5 maande ouboet word.

Molly het dié foto op haar blog gedeel en bygeskryf dat hulle baie opgewonde is oor die nuwe baba.

5 slim maniere om jou swangerskap aan te kondig

FOTO: Instagram  @jessicadaneker </a

FOTO: Instagram @jessicadaneker

Sangeres Carrie Underwood het vir haar twee honde truie laat maak waarop daar staan dat hulle nou ouboet en ousus gaan word.

En wat dink jy van dié aankondigings?

Hierdie paartjies moes dalk ’n bietjie langer gedink het oor hoe hulle hul goeie nuus wou deel.

Lees ook