scarlett_johansson_mei_2012
Het jy gehoor?

Scarlett Johansson, die sangeres?

Scarlett is vanaf vroeg Mei te sien in een van dié jaar se groot flieks, The Avengers, saam met Robert Downey Jr., Mark Ruffalo en Samuel L. Jackson.

Hoewel sy deur Massive Attack se 3D en LCD Soundsystem se Tim Goldsworthy genader is om die Gershwin-treffer “Summertime” weer op te neem vir die klankbaan van Days of Grace, speel sy nie self in die fliek nie.

Sy is ook op die voorblad van Vogue se Mei-uitgawe te sien. Hierin vertel sy van haar egskeiding van Ryan Reynolds en haar nuwe liefde, Nate Naylor, ‘n kunsdirekteur van New York. Kyk die pragtige fotosessie in Vogue