Mooirivier-A2-poster_blue_large
Het jy gehoor?

VIDEO: Mooirivier-akteurs kuier by Vallei van die sterre

Tim Theron, Heinz Winkler en Nadia Beukes wat in Mooirivier te sien is het ’n reünie gehad toe hulle saam met Pedro Kruger op die verhoog by Vallei van die sterre gekuier het.

Hulle het in die Tyger Vallei-sentrum in Durbanville die gehoor vermaak met ’n skreeusnaakse impromto sepie-toneel. Tracay Lange van Bravo! maak ook ‘n draai in dié toneel.

Kyk dié video hier

Die volgende vertoning van Vallei van die sterre in Tygervallei is op 31 Julie 2015 en Riana Nel is Pedro se gas.

VOS JULY MAILER2

Lees ook