FOTO: Todd Wawrychuk / ©A.M.P.A.S

FOTO: Todd Wawrychuk / ©A.M.P.A.S

Het jy gehoor?

Mooiste foto’s van die groot Oscar-wenners

Gravity met Sandra Bullock en George Clooney was die groot wenner van die aand met die meeste toekennings. Maar die gróót toekennings van die aand het gegaan aan …

12 Years A Slave

Dié film is as die Beste Film aangewys

Die vervaardigers van 12 Years a Slave Brad Pitt, Jeremy Kleiner, Dede Gardner, Steve McQueen, en Anthony Katagas FOTO: Todd Wawrychuk / ©A.M.P.A.S

Die vervaardigers van 12 Years a Slave Brad Pitt, Jeremy Kleiner, Dede Gardner, Steve McQueen, en Anthony Katagas
FOTO: Todd Wawrychuk / ©A.M.P.A.S

Matthew McConaughey

Hy is as Beste Akteur aangewys vir sy hoofrol in Dallas Buyers Club

Cate Blanchett

Cate is as Beste Aktrise aangewys vir haar hoofrol in Blue Jasmine

Jared Leto

Jared is vereer vir sy ondersteunende rol in Dallas Buyers Club

Lupita Nyong’o

Sy is aangewys as Beste Ondersteunende Aktrise vir haar spel in 12 Years A Slave

Die groot-4 van die Oscars

FOTO: Todd Wawrychuk / ©A.M.P.A.S

FOTO: Todd Wawrychuk / ©A.M.P.A.S

FOTO: Todd Wawrychuk / ©A.M.P.A.S

FOTO: Todd Wawrychuk / ©A.M.P.A.S

 

Die volledige lys van wenners

Beste Film 12 Years A Slave

Beste Akteur Matthew McConaughey – Dallas Buyers Club

Beste Aktrise Cate Blanchett – Blue Jasmine

Beste Ondersteunende Akteur Jared Leto – Dallas Buyers Club

Beste Ondersteunende Aktrise Lupita Nyong’o – 12 Years a Slave

Beste Regisseur Alfonso Cuarón – Gravity

Beste Kostuum-ontwerp The Great Gatsby

Beste Grimering en Hare Dallas Buyers Club 

Beste Kortfilm (Geanimeerde Rolprent) Mr Hublot

Beste Geanimeerde Rolprent Frozen

Beste Kortfilm Helium

Beste Dokumentêr: Kort Onderwerp The Lady in Number 6: Music Saved My Life

Beste Dokumentêr 20 Feet from Stardom 

Beste Film in ’n Vreemde Taal The Great Beauty (Italië)

Beste Klankmenging Gravity

Beste Klankredigering Gravity

Beste Visuele Effekte Gravity

Beste Rolprentfotografie Gravity

Beste Filmredigering Gravity

Beste Produksie-ontwerp The Great Gatsby

Beste Oorsponklike Klankbaan Gravity

Beste Oorsponklike Lied “Let It Go” Frozen 

Beste Verwerkte Draaiboek John Ridley – 12 Years a Slave

Best Oorsponklike Draaiboek Spike Jonze – Her