Morné Morkel en Roz Kelly FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

Morné Morkel en Roz Kelly trou die naweek

Die Protea-bouler Morné Morkel trou die naweek met die Australiese nuusleser en sport-omroeper Roz Kelly. 

Hulle trou blykbaar op Stellenbosch en as die weervoorspelling reg is, gaan dit ’n heerlike warm somerdag wees.

Morné het in Oktober vanjaar tydens die Proteas se toer na Australië vir die eerste keer sy skoonouers ontmoet, het hy aan The Star vertel.

Die paartjie het in 2012 ontmoet en was tot nou in ’n langafstandverhouding. Sy het nou haar heeltydse werk gelos en is ’n vryskutjoernalis.

Hier is van die twee se mooiste foto’s op sosiale media:

A photo posted by ↞ Roz Kelly ↠ (@roz_kelly) on

FOTO: Instagram  @roz_kelly

FOTO: Instagram @roz_kelly

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Bron: The Star