FOTO:  Facebook

FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

Mr. Grey, Jamie Dornan, is hier in SA!

Jamie is in Suid-Afrika om aan ’n nuwe fliek te werk, berig Channel24. 

Die fliek, Jadotville, sal hier sowel as in Ierland geskiet word, en sal op die internet- televisienetwerk Netflix uitgesaai word.

Lees die volledige storie op Channel24: http://bit.ly/1GiiJ12

Jamie het bekendheid verwerf as Mr. Grey in die supergewilde 50 Shades of Grey. Dié fliek het sedert dit in Februarie vanjaar in fliekteaters begin draai het byna $600 m verdien. Die boek het wêreldwyd meer as 100 miljoen eksemplare verkoop.