FOTO: Facebook Kurt Darren

FOTO: Facebook Kurt Darren

Het jy gehoor?

Musiekvideo: Kurt Darren en The Kiffness se ‘Supernova’

Die dubbele SAMA-genomineerde groep The Kiffness en die “kaptein” van Afrikaanse musiek, Kurt Darren, het hul nuwe treffer, “Supernova”, bekend gestel.

The Kiffness bring definitief ’n nuwe kant van Kurt na vore in dié elektroniese liedjie. Maar dit lyk nie of Kurt kla nie, want hy sing: “Hierdie ritme is myne.”

Kyk hier na die musiekvideo wat Afrikaanse sowel as Engelse lirieke bevat.

Ander plaaslike musikante waaroor daar gegons word, is Karen Zoid en Bobby van Jaarsveld. Dié twee het saam opgetree tydens gisteraand se Republiek van Zoid Afrika. Daarna was “Hillbrow” Suid-Afrika se mees afgelaaide liedjie op iTunes.

Laai Bobby van Jaarsveld en Karen Zoid se “Hillbrow” hier af.

Luister na dít hier:

karen zoid

Gisteraand se gaste op Republiek van Zoid Afrika: Marc Lottering en Bobby van Jaarsveld

Lees nou