martin bester
Het jy gehoor?

MUSIEKVIDEO: Martin Bester se “Wat weet ek tog”

Martin Bester hou die mense van die Jakaranda-stad en die omliggende areas geselskap terwyl hulle ná werk huis toe ry.

Nou het hy sy eerste Afrikaanse liedjie “Wat weet ek tog” bekend gestel – en hier is die musiekvideo!

Dit is nie die eerste keer dat jy Martin se sangstem oor die radio gaan hoor nie. Hy is ook die hoofsanger van die rock-groep Kinky Robot.

Lees nou