dunay_kurt_on_st_maartens_island_jan_2010_300w.jpg
Het jy gehoor?

‘n Eerste vir Kurt se Dunay

Sanger Kurt Darren se vrou, Dunay van Heerden, het haar eerste duik-kursus agter die blad. Sy het dié avontuur aangepak tydens ‘n besoek aan Mosambiek.

Dunay het op haar Twitterblad opgewonde vertel oor dié ervaring:
“Oh my word, dis beter as wat ek ooit kon dink… Ek is so bly ek het dit gedoen!” het sy geskryf.