sr1103trend_6_
Het jy gehoor?

‘n “Fietse” lyfie

Dit was Julia Roberts se ouwêreldse vervoermiddel deur die skilderagtige ryslande van Bali in die fliek Eat Pray Love, en op blogs en in tydskrifte wêreldwyd maak dié tweewiel ’n verskyning in modestories.

Dis pragtig ontwerp om soos die outydse fietse te lyk – selfs met ’n liggie en plek vir ’n mandjie vir blomme of vars produkte voor. Dit bring die nostalgie van kleintyd se pret terug, met die voordeel van moderne tegnologie en krag.

Selfs Kurt Darren het vir sy troufoto’s met ’n fiets geposeer.

  • Ansie Engelbrecht

    Liewe sarie span

    Ek wil so graag weet waar ek so ‘n fiets kan koop?

    Groete

  • Tahir

    Das Netz kann nicht die Antwort auf die letzte aller Fragen sein, weil diese schon vor Milliarden Jahren gefdeunn wurde. Es kann auch nicht die Frage, auf die die gefdeunne Antwort passt sein, weil die Erde noch rechnet. Es kann aber mitberechnen (oder denken), um die Frage, auf die die Antwort 42 lautet, zu finden. Und vlt ist die Frage, auf die die Antwort 42 lautet, tatse4chlich Wieviel ist 6*7? . Das we4re ganz schf6n dumm