Het jy gehoor?

‘n GPS vir vroue

Nou kan jou maat jou nooit weer van rigtingloosheid beskuldig nie! Want nie net weet jy waarheen jy op pad is nie, jy doen dit boonop in styl. Luukse-ontwerp en stresvrye navigasie is wat TomTom se nuwe White Pearl GPS ideaal vir vroue maak.

En nog meer! Die slim ontwerp wys jou als van die beste inkopieplekke tot restaurante, koffiewinkels, flieks, teaters en mode-bestemmings.

Dit kom standaard met Map ShareTM-tegnologie en die Help Me!-funksies van die TomTom ONE. Die White Pearl GPS herken tot jou stem met straat- en plekname en wys spoedkameras uit.

Wat meer kan ‘n vrou vra?

Kry joune by uitsoekwinkels, Markhams, Foschini, Cape Union Mart, Cellucity en Due South teen R1 999.

Besoek TomTom se webtuiste vir meer

  • Rita Jacobs

    Omdat tyd ook in vandag se lewe vir ‘n vrou geld beteken is die White Pearls GPS ‘n absolute MOET. Dit bring jou sonder sukkel by jou bestemming want ons dames is maar soms rigting bedinges. Omdat tyd kosbaar is en vroue ook maar deesdae voet in die hoek sit, is die White Pearl GPs weereens ‘n absolute MOET vir die moderne vrou.