FOTO Instagram / @katyperry

Het jy gehoor?

’n Nuwe (blonde) era vir Katy Perry

Weg is dit met haar kenmerkende swart haredos. Die Amerikaanse popster Katy Perry het haar lokke platinumblond gekleur en dis omtrent ’n verandering!

Sy het ’n foto van haar nuwe haarstyl op sosiale media gedeel. Die foto is glo ’n voorsmaak van ’n nuwe hoofstuk in haar loopbaan, berig The Mirror. Dis nou al vier jaar sedert sy haar laaste album, Prism, uitgereik het.

Toe

Nou

New life who dis

A photo posted by KATY PERRY (@katyperry) on

Katy gaan Sondag ’n nuwe liedjie by die Grammy-musiektoekennings opvoer. Ons wonder of haar akteur-kêrel, Orlando Bloom, haar na dié geleentheid gaan vergesel?

Lees nou

Supermodel Christie Brinkley weer in bikini

5 nuusstories vir vandag, 7 Februarie 2017

Ma Candice Swanepoel spog met Anacã