Het jy gehoor?

‘n Regte Photoshop-flater…

Ons weet dat die meeste foto’s deesdae ge-photoshop word, maar hierdie retoesjeerder het ‘n stap te ver gegaan.

Photoshop-flater

Dié foto van ‘n Sweedse mode-blogger,Emma Elwin, is deur die mode-span van Huffington Post ontdek. Dalk is die Swede baie goed met joga, maar ons kan ook nie sien hoe dié model se voete só gedraai kan word nie.

Photoshop-flater

Anti-retoesjering

Hierteenoor het die Franse tydskrif Jalouse die model Léa Seydoux sonder veel grimering en stilering op hul voorblad geplaas.

Jalouse

WAT IS JOU OPINIE OOR PHOTOSHOP?