screen_shot_2013_07_31_at_9.02.45_am
Het jy gehoor?

‘n Rok soos Kate s’n

Nadat Kate in dié rok (hooffoto) afgeneem is, is daar ‘n waglys van ‘n maand daarvoor!

Kate is afgeneem in ‘n oorvourok van die Britse klerehandelaar Seraphine – nou is daar ‘n waglys van meer as ‘n maand om dié rok in die hande te kry!

screen_shot_2013_07_31_at_10.54.25_am_630w

Dit is nie die eerste Seraphine-rok wat Kate dra nie en het dié handelsmerk ook tydens haar swangerskap gedra.

Hoekom hou Kate van dié rokke?

Die snit is baie vroulik en vleiend sonder om jou mooi kurwes te verbloem – die onnodige kurwes word wel verbloem!

Ons het twee soortgelyke rokke in ons SARIE-winkel: