Het jy gehoor?

‘n Vervolgstuk vir The Phantom of the Opera


Love Never Dies neem die verhaal van The Phantom verder: Die Phantom verlaat die Paryse Operahuis en bevind homself 10 jaar later op die skougronde van New York se Coney Island.

Love Never Dies sal sy debuut maak op 9 Maart 2010 in Londen se Adelphi-teater. Volgens persverklarings is dit ‘n emosionele wipplank-rit van obsessie en intrige waarin musiek en herinnerings wrede toertjies uithaal. (Bron: www.yahoo.com)

Vanaf 11 November 2010 kan jy dit in New York sien, en in 2011 in Australië.

Lloyd Webber se gewilde musiekblyspel Cats is tans in Johannesburg op die planke en kom in November na Kaapstad – klik hier vir kaartjies

Hy is onlangs gediagnoseer met kanker. Lees die storie op Nuus24.

  • Heila

    Het Phantom in London gesien asook in Safrika n paar jaar gelede…. wat n voorreg! Sal graag ‘Love never dies" wil gaan kyk – is daar nog dames wat wil gaan?? Sarie, hoekom reel julle nie n ‘toer-groep’ daarheen nie??

  • JAr0XG xycnlytvwuhl, [url=http://ovzrqwcmurmt.com/]ovzrqwcmurmt[/url], [link=http://awnkynetzvrx.com/]awnkynetzvrx[/link], http://ftgnemamxirb.com/

  • 3FvsXb nznkumnnttbp, [url=http://wguvuiqsdffh.com/]wguvuiqsdffh[/url], [link=http://tnqmrhpejixa.com/]tnqmrhpejixa[/link], http://vfpwexeqihzb.com/