Die sangeres Nádine

FOTO Leana Clunies-Ross

Die sangeres Nádine FOTO Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Nádine, Romanz en kie. se ‘Pop ontmoet Klassiek’-konserte gekanselleer

Hugo Foets van King Entertainment het ‘n verklaring uitgereik waarin hy bevestig dat die Pop ontmoet Klassiek-konserte gekanselleer is weens lae kaartjieverkope.

“Ons het te min kaartjies gekoop om ‘n 3 500-sitplek te vul. Dit is ‘n groot teleurstelling.”

Indien jy reeds kaartjies gekoop het, sal jy jou geld terugkry. Kontak Computicket by 0861 015 8000.

  • Vanessa Jones

    Dis jammer, ons het kaartjies gekoop en baie uitgesien !

  • Natasha Viljoen

    agge nee! hulle moet mos weet SA’ners koop altyd op die laaste nippertjie….

  • Christelle

    Volgens Computicket is dit net die Johannesburg Konsert wat gekanselleer is. Kan iemand asb bevestig.