FOTO:

FOTO:

Het jy gehoor?

Nádine lok 3,5 miljoen kykers in Duitsland

Sy was openlik trots Suid-Afrikaans en het die nasionale vlag om die klawerbord gedrapeer.

Nádine toer tans deur Duitsland om haar album This Time I Know te bemark. Dit is op 11 Junie in Duitsland, Switserland en Oostenryk uitgereik. En dit lyk asof sy Duitsland stadig maar seker oorrompel – haar liedjies word oor openbare en private radio-stasies gespeel en sy word op TV-programme verwelkom.

Kyk na haar optrede:

  • Yolanda Nel

    Wow ek is noi nie ‘n Nadine fan nie maar dit wil nou vir jou gedoen wees!

  • Heila

    Baie geluk – sy het die hele pakket… voorspoed Nadine