leslie_nielsen
Het jy gehoor?

Rus in vrede Leslie Nielsen

Volgens berigte het hy in Fort Lauderdale, Florida, aan komplikasies weens longontsteking gesterf. Hy is die afgelope 2 weke in die hospitaal vir longontsteking behandel. Nielsen het in die 1950’s sy merk as ernstige akteur in Hollywood begin maak, maar dit was juis sy rolle in komedies wat hom sterstatus besorg het. Hy het in meer as 100 flieks en 1 500 TV-programme gespeel en meer as 220 verskillende karakters vertolk.

In die 1988-fliek, The Naked Gun: From the Files of Police Squad!, was Priscilla Presley, eksvrou van rock ‘n roll-koning Elvis, en O.J. Simpson van sy medespelers.

Nielsen is 11 Februarie 1926 in Kanada gebore, het twee dogters en was drie keer getroud.

WAT WAS JOU SNAAKSSTE OOMBLIK IN ‘N LESLIE NIELSEN-FLIEK?

  • upkilqwpimd

    Fw08nZ vdktcasjvjvj, [url=http://bmnrwfaxepib.com/]bmnrwfaxepib[/url], [link=http://ukotpiiipcob.com/]ukotpiiipcob[/link], http://aawbuqzyutvp.com/