Nataniël en sy broer Erik
FOTO: Clinton Lubbe

Nataniël en sy broer Erik FOTO: Clinton Lubbe

Het jy gehoor?

Nataniël in nóg ’n snaakse advertensie

Ons het net nou die dag die advertensie van Nataniël en Suzelle van Suzelle DIY-faam se Checkers-advertensie gedeel. Nou is Nataniël weer in een van dié supermark se advertensies – en soos verwag is dit baie snaaks!

Lees nou