nataniel 2
Het jy gehoor?

Nataniël in nuwe Checkers-advertensie – sien dit eerste op SARIE.com!

As jy dink Gordon Ramsay en Nataniël se Checkers​-advertensie was snaaks, moet jy die nuwe een sien! Maar dié keer deel Nataniël die skerm met iemand nuuts … 

Hier is solank ’n voorsmakie. Hou SARIE.com dop vir meer inligting en die finale advertensie!

Kan jy raai wie Nataniël so irriteer?

Ons het gister die eerste lokprent gewys. Kyk dit hier

Nataniël en Gordon se vorige advertensies