Het jy gehoor?

Nataniël se nuwe kookboek

Vandaar hierdie prag-kookboek – Gatherings (sy 14de boek en 4de kookboek) met bladsye vol inspirerende en onvergeetlike saamkuiers, feesvieringe by sy huis en in sy tuin. Hy deel Valentynsdag, ‘n Hocus Pocus-partytjie, Kersfees en Paasfees asook impromptu etes saam met kollegas en pêlle met lesers.

Gatherings is ‘n huldeblyk aan tuiskos en kuier – prakties, bekostigbaar, elegant, spontaan, grênd, prettig, oordadig en intiem.

Gatherings is uitgegee deur Human & Rousseau, kos sowat R310 en is vanaf 9 Oktober te kry.

En nou vir nóg goeie nuus!

2 gelukkige sarie.com-gebruikers kan elk ‘n Gatherings-kookboek kry. Skryf nou in.

Gatherings deur Nataniël

  • anita

    Hou baie van sy kos wat hy maak

  • Dafina

    Ek hou van sy resepte,dit ia altyd iets besonders.Gewoonlik is die bestandele wat benodig word meestal in die huis.Om dit eenvoudig te stel ek is net mal oor hom.

  • VERONICA VAN DER WALT

    As my figuur maar net so mooi soos Nataniel s’n sal bly met al die lekker eetgoed.

  • Annaline

    Ai, hy mag maar kosmaak, en ja as ek so kon lyk na al die proe sessies..wel dan kook ek heeldag.

  • Irina

    Mal oor Nataniel,hy is net eenvoudig enig in sy soort,sy artikels,sy vertonings en sy boeke.

  • Antoinette

    Nataniël sê ‘n ding soos dit is en sy kos is ook so, maar meer opgezoep. Geniet hom vreeslik, Nataniël jy is tops

  • Elsabe

    Hy is so rustig , ek wens ek het daai gawe gehad om ander so rustig te stem , Nataniel jy is pragtig

  • Muriel van der Mescht

    Beslis die kersgeskenk wat ek vir myself gaan koop!!!

  • Elvina

    Nataniël, jy kan my "uplift" wanneer ek dit die nodigste het. Ek maak ‘n punt daarvan om al jou stories vir my dogters voor te lees. Jou onlangse onderhoud in Die Burger was ‘n fees en jou maandelikse Sarie rubrieke is my hoogtepunt. Gatherings sal natuurlik (lank voor Kersfees) my Kersgeskenk aan my hele gesin wees!!!

  • Susan Jurgens

    Geskenk wat enige een sal geniet!!!!

  • Helene

    Ek is gaande oor alles wat Nataniel doen. Ek het al sy resepte boeke, leesboeke, joernale. Soos Sarie my is hy my insperasie. Sal beslis die nuwe resepte boek aanskaf.

  • Adri Botha

    Sy flymskerp humour het my gereeld in stukke. Ek sal graag sy kos wil probeer….

  • Marthie

    As Nataniel kan kos maak soos wat hy humor het dan kan dit net ‘n wen wen situasie wess om sy boek in jou kombuis te he…. Nataniel, jy is UNIEK!!!

  • Ralie

    Ek moet bieg, ek kyk eintlik net Dekat vir Nataniël se kort kos insetsel.
    Hoekom nie vir hom ‘n kosprogram gee nie, het julle al gedink, met watter fantasië hy vorendag sal kom, en hoe lekker ons sal giggel vir sy kwikslae?

  • Susan Owen

    Ek sou baie baie graag sy boek wou wen, want ek kan nie bekostig om ‘n luukse soos ‘n respeteboek te koop nie, baie groete!

  • Vivia Ferreira

    Kan iemand help asb. Ek soek Nataniel se gerasperde beet voorgereg happies. Het dit gesien op een of ander TV kanaal. Ek kan nie onthou of dit in samewerking met Clover was of Checkers nie.

  • Yolanda Kilian

    Goeie dag
    Ek het in ‘n tydskrif een van Nataniel se artikels gelees en daarin het ek ‘n "cup cake" resep gesien wat ook jogurt as een van die bestandele gehad het. Ek is op soek na die resep.
    Byvoorbaat dankie
    Yolanda Kilian

  • Martie

    Ek moet bieg… Ek koop (omtrent) net die SARIE vir Nataniël se Kaalkop rubriek daarin.
    Hoe gaan ek te werk om in te skryf om sy nuwe kookboek te wen?

    Martie Bezuidenhout

  • Jana Vorster

    Nataniël is lag-lag die beste medisyne vir enige siek of gesonde mens! (Ek kan hom maar vir ontbyt, middag- en aandete kry!) Hy is `n woordkunstenaar vir wie ons `n taalmonument kan oprig. Vir hom sal ek spesiaal pampoenkoekies maak!