Zooey Deschanel FOTO: Gallo Images / Getty Images

Zooey Deschanel FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

New Girl Zooey Deschanel swanger én verloof

People berig dat die New Girl-aktrise Zooey Deschanel nie net swanger is nie, maar ook gereed maak om by die kanselpaadjie af te stap.

SARIE.com het vroeër die maand berig dat Zooey en haar kêrel, die vervaardiger Jacob Pechenik, later vanjaar hul eersteling gaan verwelkom.

Die 34-jarige Zooey en haar 42-jarige kêrel is sedert die middel van verlede jaar ’n paartjie. Nou het die nuus ook gebreek dat hulle verloof is!

Paartjies wat ook in 2015 pienkvoete verwag

Bron: People