Zooey Deschanel FOTO: Gallo Images / Getty Images

Zooey Deschanel FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

New Girl Zooey Deschanel swanger met eersteling

People berig eksklusief dat die New Girl-aktrise Zooey Deschanel swanger is met haar eersteling.

Zooey, wat ook ’n sangeres is, en haar kêrel, die vervaardiger Jacob Pechenik, gaan bietjie later vanjaar hul eersteling verwelkom.

Ek en Jacob is baie gelukkig. Ons is so opgewonde om ons pienkvoet te ontmoet.

Die 34-jarige Zooey en haar 42-jarige kêrel is sedert die middel van verlede jaar ’n paartjie.

Zooey se ouer suster, die Bones-ster Emily Deschanel, is ook swanger met haar tweede kind.

Emily Deschanel

Emily Deschanel tydens haar eerste swangerskap

Bron: People