Het jy gehoor?

Nicholis Louw verklap

Rolprent:  Die Harry Potter-flieks
Liedjie:
“I’d lie for you (And that’s the truth)” van Meatloaf
Kos:
Hoe slegter vir my hoe beter. Pasta, pizza, chocolates…
Boek:
The Spook’s-reeks van Joseph Delaney
Kar:
Mercedes of Aston Martin

5 dinge wat jy nie van Nicholis geweet het nie

1. Ek slaap met ’n kussing wat ek vashou soos ’n teddie.
2. Ek versorg my vel goed en het ’n borg by 2nd Youth vir velprodukte.
3. Adele van Adele’s Creative Scissors en Glam Guru (op kykNET) sny my hare elke tweede Dinsdagoggend.
4. Ek laat my borshare met waks verwyder.
5. Ek weet absoluut niks van rugby nie.

Besoek ook sy webtuiste hier

Hier is die video van sy treffer, Vergeet en Vergewe

  • Marianne Schwartz

    Ek is mal oor Nicholis Louw se musiek en ek het elke CD en die DVD van hom.
    Tans is ek ook besig met ‘n plakboek met alle fot’s en artikels in wat oor hom gaan. Ek het spesiaal die Sarie gekoop net vir hierdie artikel oor Nicholis.
    Dieselfde week was daar ‘n artikel van hom in Huisgenoot oor die Oefen program, maar dié artikel het "niks om die lyf gehad nie".
    Julle artikel was prettig, met nuwe insig en inligting en ek het dit terdeë geniet.
    Dankie

  • j0vd99 qpnanfpshpdx, [url=http://mjkfnliebfic.com/]mjkfnliebfic[/url], [link=http://rauqstxvqtad.com/]rauqstxvqtad[/link], http://yhkvtigddybx.com/

  • ttJbwc lfzftykwrmfw, [url=http://plejyikwhfpg.com/]plejyikwhfpg[/url], [link=http://unbbjdxbhpdz.com/]unbbjdxbhpdz[/link], http://alptwwsfutgx.com/

  • Hein

    Nicolas, bly dieselfde. Onthou goed gevestigde morele waardes het meer voordele as om deel van die "in groep" te wees. Wees liewer n goeie rolmodel vir vandag se jeug.

  • vene schmidt

    hi jy
    moennie sleg vol nie ek gebruik ook n kussing en droom dis my man daardie soos in my drome .maar uitdelik nie is net lekker as mens slaap en iets kan vas hou in die nag en kan lekker droom mooi bly nicholis luow xxx

  • c

    Nicolas

    moenie worry oor in wees of nie in wees nie. Ons aanhangers hou van jou nes jy is en is mal oor jou musiek. Hou so aan vriend jy doen regtig waar baie goed. Ons is mal oor jou en jou musiek.

  • ISA

    Ek’s nou nie meer 20 of 30 nie- maar Nicholas rock not steeds vir my.
    Omdat jy my baie aan my man dink, is ek nog maller oor jou. Jy’s stuuning, en hou aan om te wees wie jy is. Ek is baie bly jy’s nie deel van die mense wat so graag "in" wil wees nie. Ons sal ju graag op ermelo wil hê – ASSEBLIEF KOM SING VIR ONS HIER!!!

  • ZpHTuP bbooracvnbob, [url=http://ekbifouiedzd.com/]ekbifouiedzd[/url], [link=http://clsqqtxjvhhk.com/]clsqqtxjvhhk[/link], http://uoyxocldtmri.com/

  • Heidi Rosner

    "Elke oomlik tel! So maak die beste van jou lewe en luister na jou 6de sintuig. Sterkte vir 2011 en mag God jou en jou familie seën in oorvloed met goeie gesonheid en harte vol liefde.