nicolerichie

nicolerichie

Het jy gehoor?

Nicole Richie kleur wéér haar hare

Die televisiepersoonlikheid en modeontwerper Nicole Richie het al wéér ’n haartransformasie ondergaan, berig die Huffington Post.

Nicole het tydens die bewusmaking van die nuutste seisoen van haar televisiereeks Candidly Nicole met ’n nuwe platinum blonde haarkleur in Los Angeles gespog. Haar klerereeks staan bekend as House of Harlow.

Nicole verander graag haar haarkleur. Kyk hier na van die mees onlangse kleure: