Het jy gehoor?

Nina Swart neem bekendes af: Elma Postma, Chris Chameleon en kie

Ná 28 dae op ‘n afgeleë eiland vir Survivor SA is aktrise en inhoudsregisseur Nina Swart terug met nuwe energie! In die Februarie 2014-uitgawe van SARIE praat Nina oor haar ‘wonderlike, crazy lewe’ en oor die dinge waaroor sy droom: ’n Nuwe sepie, ’n baba, haar 40ste verjaardag.

Nina se ander passie is fotografie, en veral dié wat sy van mense neem.

Hier’s ‘n foto-album met van haar mooiste portretfoto’s:

Elma Postma

FOTO: Nina Swart

Solly Philander

FOTO: Nina Swart

Nicole Holm

FOTO: Nina Swart

Laurinda Hofmeyr

FOTO: Nina Swart

Koos Kombuis

FOTO: Nina Swart

Hennie van Greunen

FOTO: Nina Swart

Chris Chameleon

FOTO: Nina Swart

Lise Swart

FOTO: Nina Swart