rolene strauss
Het jy gehoor?

Nóg foto’s van Rolene Strauss se troue

Rolene Strauss het haar aanhangers bederf deur foto’s van haar troue op haar webtuiste te publiseer.

Sy het pragtig gelyk in haar Casper Bosman-skepping. Die troue, deur The Aleit Group, het die afgelope naweek op Lourensford-plaas in Somerset-Wes plaasgevind.

Hier is van die foto’s wat op sosiale media deur die gaste en diensverskaffers geplaas is.

Besoek Rolene se webtuiste vir die amptelike foto’s.

Van die bekende gaste wat saam met Rolene en D’Niel gekuier het, was die voormalige Mejj. SA Jo-Ann Strauss, Melinda Bam en Suzette van der Merwe. Kyk hoe mooi het hulle gelyk!

R&D wedding – Mark with the beautiful @suzettevandermer In her #casperbosman #CasperDesigner gown!

A photo posted by Casper Bosman-Crous (@casperdesigner) on

Jacques Kallis se meisie, Charlene Engels (middel), was ook by die troue.

 

#Lourensford #strausswedding #wedding #Dniel #Rolene

 

A photo posted by Charlene Engels (@charleneengels) on

Casper Bosman het ook die ma’s se rokke gemaak. Op die foto is Casper saam met Rolene se ma, Theresa.

R&D wedding with the lovely Theresa wearing an oyster&champagne chiffon #casperbosman #original #motherofthebridedress

A photo posted by Casper Bosman-Crous (@casperdesigner) on

En só het D’Niel se ma, Amelia, gelyk

Nog foto’s van gaste op sosiale media.

Welldone #aleitgroup on this stunning performance. #wedding #lourensford A photo posted by Bernard Van Der Westhuizen (@drgatto82) on

 

#weddingtime #strausswedding #lourensford #stellenbosch

 

A photo posted by Bernard Van Der Westhuizen (@drgatto82) on

#DNiel_&_Rolene_Trou #strausswedding #bestfriend #lourensfordwineestate #wedding #happydays A photo posted by Marlouw Kroukamp (@marlouw_) on