zoe saldana
Het jy gehoor?

Nóg ’n bekende tweeling gebore: Zoë Saldana s’n

Nóg ‘n bekende is dié week gebore: Zoë Saldana en haar kunstenaar-man, Marco Perego, se tweeling is in Los Angeles gebore. Só berig Mirror.co.uk

Die tweeling is in dieselfde week as prinses Charlene se tweeling gebore. En skaars ’n jaar na die 36-jarige Zoë met haar 35-jarige Italianer getroud is.

Of dit ook ’n dogter én ’n seun soos die Monaco-tweeling is, is nog nie bekend nie.

With my #bookoflife toy basket! Go see the movie this weekend!! So excited. #maria #manolo #joaquin #chuy

A photo posted by Zoe Saldana (@zoesaldana) on

Hier is Zoë en Marco, 3 maande voor die tweeling se geboorte. 

A video posted by Zoë Saldana (@zoesaldana) on