Amy Adams het Beste Aktrise in 'n Komedie of Musiekblyspel gewen vir haar rol in Big Eyes
FOTO: Instagram  @goldenglobes

Amy Adams het Beste Aktrise in 'n Komedie of Musiekblyspel gewen vir haar rol in Big Eyes FOTO: Instagram @goldenglobes

Het jy gehoor?

Nóg ’n Hollywood-ster trou in die geheim

Amy Adams is die naweek met haar verloofde, Darren Le Gallo, getroud ná ’n verlowing van sewe jaar, berig People.com

Hulle is in Kalifornië tydens ’n klein intieme seremonie in die eg verbind. Amy se rok is deur Marchesa ontwerp.

Die paartjie is al 14 jaar bymekaar en het ’n paar keer die troudatum uitgestel omdat Amy se loopbaan oor die laaste paar jaar behoorlik vlam gevat het.

Hul dogter, Aviana, is vyf jaar oud.

Nog paartjies wat in die geheim getrou het:

Lees ook: