FOTO: Instagram  michaelbuble

FOTO: Instagram michaelbuble

Het jy gehoor?

Nóg ’n seun vir Michael Bublé

Michael Bublé en sy vrou, Luisana Lopilato, het aangekondig dat hul tweede baba weer ’n seuntjie is Hello! 

Hulle het reeds ’n tweejarige seun, Noah.

A photo posted by Michael Bublé (@michaelbuble) on

“Ek is so gelukkig om jou as die ma van my kinders te hê,” het Michael onder dié foto gekskryf.

Michael en Luisana is in 2011 getroud.

Bron: Hello! 

Lees ook 

ZZZ