FOTO Instagram / @sarahjessicaparker

FOTO Instagram / @sarahjessicaparker

Het jy gehoor?

Nóg ’n Sex and the City ?

Op TV is Sarah Jessica Parker wéér besig om die wêreld te vermaak. Dié keer speel sy ’n middeljarige vrou wat ná jare van getroude lewe wil skei. In HBO se Divorce kry haar spel reeds groot lof. 

Maar nou is die aanhangers van Sex and the City ook opgewonde. Sarah Jessica het onlangs op die CBS-program Sunday Morning verklap dat dié sexy reeks se derde film baie naby is. Sy wou natuurlik nie veel uitwei nie, berig E! News.

Sex and the City het 1998 begin en in 2004 ná ses seisoene geëindig.

Maak hierdie SATC-moontlikheid jou opgewonde?

  • JA
  • NEE

Lees nou

The Rock noem twee honde na dié divas 

Níks keer Beyoncé nie

Huispryse: Harry Potter, Forrest Gump, Monica & Chandler …