Het jy gehoor?

Nommer 3 vir die Wincklers!

Aletté en Heinz het aangekondig hulle verwag baba nommer 3

Heinz en Aletté is reeds die trotse ouers van Lian (3) en Simeon (1).

Aletté het op Twitter aangekondig:

“Die klein (onbeplande) wonderwerk kom presies op die regte tyd …” Die ouderdomsverskil tussen Lian, Simeon en die nuwe baba is presies dieselfde.

Alette het hierdie oulike foto’s op haar Twitter-blad gedeel:

alette_630w

* Lees Aletté-Johanni se blogs op SARIE.com hier.