As Jy Sing
Het jy gehoor?

NUUT! Die lokprent vir die nuwe Afrikaanse film ‘As Jy Sing’

Die nuwe sangfliek met Bobby en Karlien van Jaarsveld, Juanita se dogter Franja, Katlego Maboe, Hanna Grobler, Robbie Wessels, Bok van Blerk, en die opwindende nuwe ster Leah.

Die film speel af by Kamp Kanniedood, ‘n sangkamp vir leerders. Maar hier is báie intriges – nie net tussen die leerders nie, ook tussen die volwassenes wat toesig hou en hulle moet afrig.

Hierdie is een van die moet-sien flieks hierdie jaar. Dit begin 15 November landwyd in teaters draai.

Nóg artikels oor As Jy Sing:

Eksklusief: Nuwe fliek met Bobby, Karlien, Hanna en …?

FOTO’S: Karlien, Hanna en Juanita se dogter in nuwe fliek

Corine du Toit, een van die skrywers van As Jy Sing, is swanger!

Só sien Hanna Grobler haarself

FOTO’S: Bobby & Karlien in nuwe fliek

Hou SARIE.com en SARIE dop vir meer ekslusiewe inligting rondom dié film.