Het jy gehoor?

Nuut! SARIE KOS vir mans – ‘n 1ste vir SA

‘n 1ste vir SA, en ‘n kostydskrif spesiaal vir die man wat glo hy’s ‘n Jamie Oliver in die kombuis, maar toegee dat hy so nou en dan kan doen met ‘n bietjie hulp van ‘n Nigella!

Elke resep in SARIE KOS vir Mans is van nuuts af ontwikkel deur SARIE se kosredakteurs, Barbara Joubert en Herman Lensing, en neem hierdie leser stap vir stap deur die kombuis én na die braaivleisvuur.

Van potjies en braai tot eenman-geregte en etes vir twee – dis mannekos-inspirasie, al die pad!

SARIE KOS vir mans gaan een keer per jaar verskyn.

Kry joune nóú!

Slegs R53 (posgeld ingesluit) vir jou eenmalige uitgawe

SKAKEL 0860 103 664 

 

Stuur e-pos na

sarie_inteken@media24.com

EN ONS KONTAK JOU

 

SMS SUBS SARIE na 32361

(geen leestekens)

* ‘n tarief van R1 per SMS geld

 

** Bestellings is moontlik tot 4 Mei 2010 (net in SA). Daarna sal die tydskrif vanaf 26 Mei 2010 by uitsoek-winkels beskikbaar wees

  • Hannah

    Dit lyk maar na vaal kos geen kleur in nie