kurt_darren_310w_310w
Het jy gehoor?

Nuutste nuus ná Kurt Darren se ongeluk + Dunay se reaksie

Kurt, wat steeds in die hospitaal is, se oë kyk skeef en hy sukkel om te fokus. Dié toetse sal bepaal hoe erg die skade is en hoe lank dit sal duur. Vir nou dra hy ‘n oogklap.

Kurt Darren se span het dié persverklaring net ná die ongeluk uitgereik

Die ongeluk het Saterdagaand omstreeks 23:40 in Pretoria plaasgevind. Marnus Bisschoff wat die motor bestuur het, moes vermoedelik uitswaai vir ‘n ander motor. Die wit Toyota Fortuner waarin hulle gery het, het van die pad af gery, in ‘n sloot beland en teen ‘n betonblok gebots. (Kyk hier wat van dié motor oorgebly het.)

Dunay – ‘n trotse ‘WAG’

Kurt se vrou, Dunay, was ten tyde van die ongeluk op ‘n plesierboot. Na verwagting sal sy vanoggend uit Griekeland terugvlieg.

Dunay se reaksie op Twitter:

Bron: Beeld