kurt_darren_310w_310w
Het jy gehoor?

Nuutste nuus ná Kurt Darren se ongeluk + Dunay se reaksie

Kurt, wat steeds in die hospitaal is, se oë kyk skeef en hy sukkel om te fokus. Dié toetse sal bepaal hoe erg die skade is en hoe lank dit sal duur. Vir nou dra hy ‘n oogklap.

Kurt Darren se span het dié persverklaring net ná die ongeluk uitgereik

Die ongeluk het Saterdagaand omstreeks 23:40 in Pretoria plaasgevind. Marnus Bisschoff wat die motor bestuur het, moes vermoedelik uitswaai vir ‘n ander motor. Die wit Toyota Fortuner waarin hulle gery het, het van die pad af gery, in ‘n sloot beland en teen ‘n betonblok gebots. (Kyk hier wat van dié motor oorgebly het.)

Dunay – ‘n trotse ‘WAG’

Kurt se vrou, Dunay, was ten tyde van die ongeluk op ‘n plesierboot. Na verwagting sal sy vanoggend uit Griekeland terugvlieg.

Dunay se reaksie op Twitter:

Bron: Beeld

  • petro van zyl

    Baie sterkte! Dink & bid vir jou hoop jy voel sommer gou weer better & gou weer terug op di been!!!!! Rus maar lekker :)

  • amanda

    Kurt Jy en die ander passasiers is in my gebede . Spoedige beterskap en mag jy volkome herstel xx

  • Lida Kruger

    Baie sterkte Kurt, Dunay en vriende. Glo en vertrou julle sal gou herstel. Ons bid vir julle. Rus lekker uit Kurt.

  • anita du plessis

    Kurt, sterkte, as die seer te erg raak in jou bors laat hulle vir jou Akupinktuur gee. Dit werk ek het dit gehad met gebreekte ribbes. Ons bid vir jou en jou vriende.

  • nikki Bouwer

    Baie sterkte aan Kurt en Dunnay! Spoedige beterskap word jou toegewens Kurt!

  • Rika van den Berg

    Baie baie sterkte aan Kurt en Dunay en jul families. Ek bid regtig vir volkome herstel. Ons weet mos
    ons Hemelse Vader is die Groot Geneesheer. By Hom is niks onmoontlik nie. Groete

  • Denise

    Ek weet dat jesus jou gesont sal maak ek sal amal in ons kerk ook vra om. Ir jou te bid ek ook sal vir jou bid sterte wees baje sterk Ek hoop allis sal oky wees ons amal indie land dink aan jou kurt derrin ek wil graag weet hoe dit met jou gaan stuur groete aan jou vrou

  • Ria Hasupt

    Kurt baie sterkte, ek weet dis seer veral as jy wil hoes, was ook in motorongeluk, 7 maande swanger en het my baba verloor. 5 gebreekte ribbes aan regterkant waarvan 1 in long gesteek het. Al die gebede van my gebedsgroep het my deurgedra. Ek wil net se ons dink aan jou, jys my held en bid dat dit gou beter sal raak. Liefde Ria Haupt, Oudtshoorn

  • Erna en Sas Lochner

    Julle almal in my en my man se gebede spoedige herstel word julle toegewens Dunay ons dink in die besonder aan jou en mag Kurt gou weer op die been wees!!!!!!!!!!!!!!!!

  • susan Moller

    Susan Moller
    Baie sterkte en glo ons Hemelse Vader hou jou styf vas En sal jou en jou vrou lei waar Hy jul wil he Ons lewe is Net in Sy Hande Kurt ek glo jy het daardie wildskrag om vinnag weer te herstel Liefde en jy is in ons gebede

  • Sonja Mitchell

    Baie sterkte vir julle ons bid vir volkome geneesing en hand van beskerming oor julle.Beterskap met volkome herstel
    groete

  • Shirline Koen

    Baie sterkte! Ons bid vir Kurt se spoedige hersel.
    Dink aan julle.

  • marelize

    Ons Bid vir julle

  • maria vermaak

    kurt ju moet gou gesond word ons dink en bid vir jou en sterkte dunay ons dink aan jou ook en die hemelse vader staan saam julle alle sterkte n groot bewonderaar lovies julle almal

  • Louise de waal

    Kurt ek was bly om ju gister and by hart van windhoek te sien hoop jy word beter alle liefde en sterkte ve jul 2! Mwah mwah.