Karlien van Jaarsveld
Het jy gehoor?

Nuwe foto van Karlien se baba-magie – die tweeling groei!

Karlien se broer Bobby van Jaarsveld het ‘n foto van Karlien se baba-magie op sy Twitter-blad gedeel.

Bobby het dié foto met die snaakse onderskrif ‘Trek in jou maag @KarlienVanJ !!!!‘ getwiet.

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Karlien deel eerste foto van haar baba-magie

Sy het ook verlede week hierdie foto getwiet:

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Kyk ook die ongelooflike video wat 9 maande van swangerskap in 4 minute vasvang hier.

Karlien is swanger met haar en haar man, Derick Hougaard, se tweelingseuns. Sy het vroeër vir SARIE vertel oor hoe sy gevoel het toe sy uitgevind het dat sy swanger is. Kyk dié video hier:

Karlien

In die September-uitgawe van SARIE vertel Karlien als oor …

  • As Jy Sing (die nuwe fliek)
  • die tweeling
  • haar ‘hectic’ huwelik
  • die media wat sy party dae verpes