Kate en George by hul aankoms in Nieu-Seeland verlede jaar FOTO: Gallo Images / Getty Images

Kate en George by hul aankoms in Nieu-Seeland verlede jaar FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Koninklikes op toer: prins George steel harte

Prins George is besig om harte te steel waar hy gaan. En ook in Australië wys hy sy strategie vir sy diplomasie – hy speel oulik!

Die Australiese been van die koninklike toer het afgeskop en net soos in Nieu-Seeland, trek George al die aandag.

Kate se styl op toer – kyk HIER!

VIDEO: Kate speel krieket in haksoene

Wat dink jy? Lyk kleinding meer soos Ma of Pa? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Nóg foto’s van William, Kate en George

’n Selfie saam met Kate

Die koninklike toer veroorsaak groot opwinding. Dié ma het saam met haar dogter ’n selfie geneem met Kate in die agtergrond.

Kate het pragtig gelyk in haar monochroom-rok gister in Australië.

Paas-Sondagdiens by St. Andrews Katedraal