• Venessa Jacobs

    Sy is pragtig en ek is baie bly vir hulle uiteindelike dogtertjie, maar die naam? Wie noem sy dogtertjie Harper Seven??? Ek kan aan baie mooier en gepaster name dink.

  • Bettie

    Ja nee, daai naam is iets erg, arme kind, dan moet sy so deur die lewe gaan met daai naam. Sy is pragtig, maar met so pa moet sy wees.