FOTO: Instagram  rolenestrauss

FOTO: Instagram rolenestrauss

Het jy gehoor?

Nuwe haarstyl vir Rolene Strauss ná Mej. Wêreld-avontuur

Dit was ’n groot jaar vir Rolene Strauss – nie net het sy baie verantwoordelikheid as Mej. Wêreld gehad het, sy het ook verloof geraak

Maar sy het die afgelope naweek die kroon aan Mej. Spanje Mireia Lalaguna Royo oorhandig en sien nou uit na haar troue in Februarie aan D’Niel Strauss. Rolene beplan ook om haar mediese studies voort te sit. Sy was ’n vierdejaar mediese student toe sy as Mej. Wêreld gekroon is.

Sy het vir die nuwe hoofstuk in haar lewe haar hare korter geknip.

Rolene se laaste dae as Mej. Wêreld

 

Cleopatra look with my straight hair for a change! #Sanya @forevernew_sa top from the Kendall&Kylie collection.

A photo posted by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on

Addisionele bron: Netwerk 24

Lees nou