Het jy gehoor?

Nuwe Hanna Hoekom-fliek se voorprent is hier!

Regardt van den Bergh is die regisseur. Hanna (Anneke Weidemann) het ‘n ingewikkelde gesin, maar sy is bekkig, intelligent en verbeeldingryk. Anna-Mart van der Merwe speel haar verstrooide skilder-ma en Tertius Meintjies is haar gay mode-ontwerper-pa.

Helene Lombard speel die ma van Hanna se stiefboeties. Sy woon in Hollywood. Die musiek is geskryf deur Riku Lätti.

Kyk agter-die-skerms-foto’s van die fliek.

Kyk uit vir Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom wat teen Augustus 2010 by die flieks begin draai.

 

Kyk die voorprent…

van Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom