scarlett
Het jy gehoor?

Nuwe hare + nuwe fliek vir Scarlett

“Ek het dit vir my man gestuur, dis tog normaal?” het sy gesê-vra.

Oor haar verbrokkelde huwelik met Reynolds sê Johansson dat daar ‘n tyd was wat nie geweet het wat om met haarself te doen nie. “Dit was ‘n vreemde tyd. My egskeiding was in die publiek. Dit was moeilik en ek het baie ongemaklik gevoel.”

Scarlett is tans besig om aan ‘n nuwe fliek te werk. Under the Skin, ‘n wetenskapsfiksie-fliek, word tans inAuchmithi, Skotland verfilm. Sy en omtrent 70 spanlede het op die klein dorpie toegesak vir die verfilming.

Loer hier vir ‘n eksklusiewe kykie agter die skerms van Scarlett se Vanity Fair-voorbladsessie