minki_vd_west_en_ernst
Het jy gehoor?

Nuwe liefde vir Minki

Ernst Joubert, voormalige kaptein van die Gauteng Leeus-rugbyspan en die broer van sangeres, Alta Joubert, is Minki van der Westhuizen se nuwe liefde. Hy speel nou vir die Saracens-rugbyklub in Engeland.

Minki is die tweede Sport’s Illustrated swembroekmodel waarmee Ernst uitgaan. Sy naam is voorheen aan die model Jenna Pietersen, veral bekend vir haar onderklere- en swemklere-fotosessies, gekoppel. Invictus-ster Marguerite Wheatley was ook ‘n vorige liefde.

Minki se huwelik met die Stellenbosse sakeman Constant Visser het verlede jaar op die rotse geloop.

  • Vrye Denker

    Lyk my sy’s nou klaar met die Krietspelers, sangers en sakamanne.

  • Alida

    Minki is mos darem nou al ou nuus….sy het lamkal uit die kollig verdwyn…hoekom altyd weer iets nuuuts oor haar gaan soek!!

  • helene vandermerwe

    minki is ‘n mooi model ….

  • Lourens

    HI sies vir julle…sy wil ook net gelukkig wees, gun haar dit toe…almal verdien om gelukkig te wees in die lewe…

  • Noeline

    En die rede dat ons nuus oor haar wil weet is…..?

  • Frieda

    Hy is darem nie ‘n olie skildery nie!

  • Susan

    "nuwe liefe" ook net tot sy weer verveeld raak en die volgende ryk jong man vang. En die nuus oor haar is ook vervelig.

  • adele

    Minki, verdien geld, liefde en geluk, sy is pragtig, en mag die man haar gelukkig maak, sy is ‘n pragtige mens, en sy het ‘n reg om te kies en keur wat vir haar die beste is, gun haar dit asb.

  • Jorese

    Ja Minkie is mooi, en ja almal verdien geluk, maar ek dink sy gaan bietjie oorboord om ‘n verbond wat God gemaak het op te breek vir ‘n buite egtlike verhouding en nou het sy al weer iemand anders laat mens wonder hoekom sy met die ryk sakeman getrou het.

    Geluk lê by daai een persoon wat God vir jou stuur, nie van een man na die ander te spring nie.

  • Nemesis

    Ek hoop daai mannetjie het genoeg geld….

  • igbfys

    sjXZfj dtndafqutmjb, [url=http://lggwlwgjqpyw.com/]lggwlwgjqpyw[/url], [link=http://ebdrghduqeuw.com/]ebdrghduqeuw[/link], http://lcouszhmimpu.com/